Kliek op die "Skryf In" knoppie

Click on the "Enter" button:

 

Ons is baie bevoorreg en dankbaar om 'n ondersteunende span agter die AKV te hê.  Pryse en borge sluit in:

Die FAK borg die gebruik van die Senotaafsaal e.a. lokale by die Voortrekker Monument.
Bo en behalwe die wisseltrofeë toekenings, bied die AKV in samewerking met ons borg, Snyman Sjokolateur by Castle Ridge Apteek gee die volgende opwindende pryse aan wenners:
- ontvang 'n gratis handgemaakte Belgiese sjokelade vir elke sertifikaat.
- Addisionele pryse ter waarde van R70,000.

 

 

We are deeply privileged and grateful to have a dedicated team of supporters behind the AKV. Prizes and sponsorships include:

The FAK sponsors the use of the Senotaaf Hall and other venues at the Voortrekker Monument.

In addition to the floating trophy awards, the AKV, in collaboration with our sponsor,

Snyman Chocolatier at Castle Ridge Pharmacy, presents the following exciting prizes to winners:

- Receive a complimentary handmade Belgian chocolate for every certificate awarded.

- Additional prizes to the value of R70,000.